Fakulteit Opvoedkunde in medewerking met die Dept. van Onderwys van KwaNdebele
media
posted on 2024-11-18, 13:50authored byRand Afrikaans University Photographs
Die Fakulteit Opvoedkunde in medewerking met die Dept. van Onderwys van KwaNdebele is besig met 'n reeks lesings vir onderwysers van KwaNdebele. Daar is reeds in die begin van 1984 'n aanvang geneem met hierdie lesings. Op die foto wat geneem is by een van die beplanningsgeleenthede is: ataande: prof. J. Maarschalk, dr. C. van Rensburg, prof. P.J. van Zyl. Voor: Mr. W. Muller, Sy Edele Min. C. Mahlangu (Minister van Onderwys), mnr. D.J.J. de Waal (Sekretaris van Onderwys en Kultuur).
History
Date of creation
1984-12-28
Collection identifier
R0002
Format
Black & white photograph
Copyright information
University of Johannesburg
Original repository
Vital
Size
188mm x 284mm
Language Translation
Faculty of Education in collaboration with the Dept. of Education in KwaNdebele
Spatial Coverage/Location
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Repository
Special Collections
Collection/Group
Rand Afrikaans University Photographs
Sub collection
1005|Staff
Digital file information
Format: TIFF; Size: 6.91 MB; Dimensions: 3284 x 2209 pixels; Resolution: 300 ppi