Aanbieders van kursus vir siviele ingenieurs, 1984
media
posted on 2024-11-18, 13:46authored byRand Afrikaans University Photographs
Die Laboratorium vir Materiale van die Fakulteit Ingenieurswese het in September 1984 'n geslaagde kursus aangebied vir praktiserende Siviele Ingenieurs uit die hele Transvaal. Kundiges in die privaatpraktyk was behulpsaam met die aanbied van die kursus, wat gereël is deur mnr. G.J. van den Berg van die Laboraorium vir Materiale. Die sprekers was dr. P.C. Pretorius, dr. H. de Clerq, mnre. P.J. Strobos, J.C. van Rensburg, J. Collins en E. Duligal. Op die foto verskyn v.l.n.r. mnr. P.J. Strobos, mnr. G.J. van den Berg, prof. G.W. Anandale, mnr. J.C. van Rensburg en dr. P.C. Pretorius.
History
Date of creation
1984-09-27
Collection identifier
R0001
Format
Black & white photograph
Copyright information
University of Johannesburg
Original repository
Vital
Size
108mm x 162mm
Language Translation
Presenters of course for civil engineers, 1984
Spatial Coverage/Location
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Repository
Special Collections
Collection/Group
Rand Afrikaans University Photographs
Sub collection
1005|Staff
Digital file information
Format: TIFF; Size: 1.97 MB; Dimensions: 1807 x 1149 pixels; Resolution: 300 ppi